Cancion : Ceres Artista : Arno Carstens Album : Die Aandblom 13 Url : https://www.letras10.co/letra-ceres-de-arno-carstens Rotse in tyd, emosie gevries 'n Onvoltooide gesprek Waar die aarde jou uit wil wis Nog steeds verbouereerd op heterde dag Wag ek op 'n antwoord Wat net hy my sal ag (Ag, ag) En innie wind, innie wind, hoor jy sing 'n kind (En innie wind) En innie storm innie wind is jy daai vergete stem En eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol En eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol In 'n opdrag toe die ruitеrs en die perdе onstellend het gedreun by die dorp uitbars In die karavaanpark waar rustigheid jolyt hande vashou en stadig by die rivier afdryf So jy nooit kon gedink het dat geboorte en dood so naby aan ons 'n glasie kon klink So jy nooit kon gedink het dat geboorte en dood so naby aan ons 'n glasie kon klink En eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol En eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol En eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol En die vrae wat jy vra in die donker van die dag En die verblindende waarheid wat jy nooit sou verwag Van die perdehoewe en die ritme omhoog Die oerknel voel ons soms so onbevoegd En innie wind, in die wind hoor jy sing 'n kind En innie storm innie wind is jy daai vergete stem Eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol Ja eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol Ja eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol Ja eendag is eendag gaan die perde weer hol Die klippe rol vir Ceres in katrol Ja eendag is eendag, ja eendag is eendag In katrol Ja eendag is eendag Ja eendag is eendag Ja eendag is eendag Ja eendag is eendag In katrol ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================