Cancion : Net Jy Artista : Bouwer Bosch Album : Almal Maak Voute Url : https://www.letras10.co/letra-net-jy-de-bouwer-bosch Net Jy (Musiek deur Wynand Delport, Bouwer Bosch en Roux Cloete. Lirieke deur Roux Cloete) As ek net kon hoor wat jy dink As ek net kon voel wat jy voel As ek net, net geweet het As jy net vir my kon sê As jy net vir my wou hê As jy net, net geweet het As jy maar net geweet het En dis net jy wat hier in my bly Wil graag my kop skoon kry Hierdie sewe dae was te lank vir my Nou's dit net jy wat hier in my bly En hierdie sewe dae is te gou verby Ek het seer gekry Alles net jy Was jy bang jy voel te gou Bevrees dat ek als wou weet Of bang dat ek van jou sal vergeet Dit brand gate hier diep in my Die wete dat ek die een kon wees vir jou Kon wees vir jou En dis net jy wat hier in my bly Wil graag my kop skoon kry Hierdie sewe dae was te lank vir my Nou's dit net jy wat hier in my bly En hierdie sewe dae is te gou verby Ek het seer gekry Nou's dit net jy wat hier in my bly En hierdie sewe dae is te gou verby Ek het seer gekry Alles net jy Ek wil weer die glimlag in jou oë sien Net weer by jou wees sonder al die seer My hart is joune en dis die laaste keer En dis net jy wat hier in my bly Wil graag my kop skoon kry Maar die sewe dae was te lank vir my En dis net jy wat hier in my bly Wil graag my kop skoon kry Hierdie sewe dae was te lank vir my Nou's dit net jy wat hier in my bly En hierdie sewe dae is te gou verby Ek het seer gekry Alles net jy ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================