Cancion : Ek Gee Jou My Woord Artista : Brendan Peyper Album : Hy Loop Oop - Exclusive Edition Url : https://www.letras10.co/letra-ek-gee-jou-my-woord-de-brendan-peyper Jy tel jou hand op en jy wys my weg En soos ek omdraai raak die seer te erg, maar ek bly vas hou Dorpe kom en gaan maar jy is steets by my By elke afruk voel ek, ek gaan jou daar kry Maar dan tref realityd my Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n Happy ending in die reën dans ek met die een In my arms waar jy word, ek gee jou my woord, ek gee jou my woord Ek is lief vir jou met elke deel van my My grootste wens is dat ek tyd kan terug kry Jy's die een waarvoor ek my lewe sal gee Om voorwaarlik staan ek by jou elke tree Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n Happy ending in die reën dans ek met die een In my arms waar jy word, ek gee jou my woord Al die oseane sal ons nooit kan skei Maar tot later sal jy eers hier in my drome bly Jy kan hardloop maar nie wegkryp nie My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring Ek weet die sterre wag vir my en jou soos 'n Happy ending in die reën dans ek met die een In my arms waar jy word, ek gee jou my woord Ek gee jou my woord Ek gee jou my woord ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================