Cancion : Ek Soek Artista : Brendan Peyper Album : Hy Loop Oop - Exclusive Edition Url : https://www.letras10.co/letra-ek-soek-de-brendan-peyper Ek soek nou al lank genoeg Vir iemand wat net iets aan my hart kan doen So ek stuur my lysie uit Kom ons sien wat die wêreld terug stuur vir my Ek soek iemand om my uit te daag Iemand wat ook blindeliks deur die lewe jaag Ek soek lekker lag en lekker speel Iemand wat geluk en hartseer met my sal deel Ek soek daai vonke... Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand Soen in die reën en dans onder die maan Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen Ek soek laf wees, mal wees, baie lag Ek soek iemand sterk, maar iemand sag Maar wat ek die graagste sal wil kry Is iemand wat ook lief is vir my Almal sê jy vind haar as jy ophou soek So wêreld, ek sit terug, jy kan maar jou ding doen Solank sy ook heel naweek in die bed wil bly Pizza eet, pajamas dra en movies kyk Ek soek daai vonke... Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand Soen in die reën en dans onder die maan Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen Ek soek laf wees, mal wees, baie lag Ek soek iemand sterk, maar iemand sag Maar wat ek die graagste sal wil kry Is iemand wat ook lief is vir my Iemand wat wil bly vir die langpad Iemand wat die donker kan wegvat Iemand vir 'n eensame hart Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand Soen in die reën en dans onder die maan Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen Ek soek laf wees, mal wees, baie lag Ek soek iemand sterk, maar iemand sag Maar wat ek die graagste sal wil kry Is iemand wat ook lief is vir my Ek soek lag tot ons val, gesels regdeur die aand Soen in die reën en dans onder die maan Ek soek altyd nog een soen (soek) iemand wat simpel goed saam my doen Ek soek laf wees, mal wees, baie lag Ek soek iemand sterk, maar iemand sag Maar wat ek die graagste sal wil kry Is iemand wat ook lief is vir my Iemand wat ook lief is vir my ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================