Cancion : Bartlomeu Dias Artista : Carike Keuzenkamp Album : Afrikaanse Goue Stemme Url : https://www.letras10.co/letra-bartlomeu-dias-de-carike-keuzenkamp die seilskip st. christovoor met kaptein bartlomeu waar langs die woeste kus van afrika in die nag hemel wink vreemde sterre so blink ons voel verlore ver van portugal hys nou die seile hoog tuur met jou seemans oog waar is die kaap waars die eindpunt van afrika laat ons terug draai na n vriendelike kaai bartlomeu dias ons wil huistoe gaan by walvisbaai verby geen kaap kon ons nog kry die stormwinde waai ons by kersfees verby die nuwe jaar gee net meer son en meer see ons voel verlore ver van afrika hys nou die seile hoog tuur met jou seemans oog waar is die kaap waars die eindpunt van afrika laat ons terug draai na n vriendelike kaai bartlomeu dias ons wil huistoe gaan ooswaarts het ons gedraai geland by mosselbaai die klipkruis geplant op die bodem van afrika nog drie dae oos die bemanning word boos bartlomeu dias ons moet huistoe draai tien jaar is lank verby maar india moet hy nog kry met da gama vaar hy weer om afrika maar die kaap van storms het sy geweld laat geld en bartlomeu dias sterf by afrika hys nou die seile hoog tuur met jou seemans oog waar is die kaap waars die eindpunt van afrika en sal jy verhuis van die suiderkruis bartlomeu dias rus by afrika ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================