Cancion : Moervrou Artista : Ddisselblom Album : Grootste Treffers Url : https://www.letras10.co/letra-moervrou-de-ddisselblom Daar's verf aan my vingers Die dosent vra of ek dom is Ek sê jou moer vrou Ek's 'n Michael Angelo En ek is 'n takhaarmens En ek is 'n oorbelseun En jou pa jaag my weg Jou pa sê my sleg En ek is nie 'n janknaphand En ek is nie 'n tokkelok En jou ma skreeu op my Jou ma verkleineer my Maar ek is 'n 'genuine ou' En ek is so 'genuine' lief vir jou En jy bly by my Want jy is lief vir my En ek is nie 'n braaivleisou En ek is nie 'n bierpensklong En jou boetie slaan my Jou boetie boeliе my En ek is nie 'n joller niе En ek is nie 'n verneuker nie Maar jou sussie 'try' my Jou sussie 'laaik' my ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================