Cancion : Ballade Vir 'N Enkeling Artista : Die Heuwels Fantasties Album : Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) Url : https://www.letras10.co/letra-ballade-vir-n-enkeling-de-die-heuwels-fantasties Vreemde nag Skarlaken nag Koerantpapiere, baksteenmure, Neon nag Sirenes onder 'n donker maan Nag na nag Mens na mens Donker nagte, onverwagte Skadufigure En elkeen is uiteindelik Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die Ligtekring Agterstevoor, onderstebo Vreemdeling, enkeling alleen Agterstevoor, onderstebo Vreemdeling, enkeling alleen 'n Kwart in die pak, 'n kat in die sak 'n skedelbeen op 'n dobbelsteen Danse dans, vat 'n kans en jy's los Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die Ligtekring Agterstevoor, onderstebo Enkeling, vreemdeling alleen Dag na dag Straat na straat Kaart na kaart Mens na mens Nag na nag Dans na dans is elkeen 'n enkeling Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die Ligtekring Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die Ligtekring Agterstevoor, onderstebo Enkeling, vreemdeling alleen ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================