Cancion : Proudly South African Artista : Die Melktert Kommissie Album : Wonderwoorde Url : https://www.letras10.co/letra-proudly-south-african-de-die-melktert-kommissie [Verse 1] Newborn babies word gou entrepreneurs Bou karre van draad en staal Wie benodig ingenieurs? Die jonger generasie vergeet hulle's jonk Leer vuil taal en vingerlanguage in die tronke Ons skryf ons drome op ou OMO bokse neer Hoop als word skoongewas Violence free Ons is mos in beheer Van ons feelings En ons is happy [Refrain] Want ons is proudly South African Luister Koos Kombuis Op 'n ou draadloos In 'n sinkdakhuis Amasi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam Leer ek die kinders bedel In die traffic jam [Verse 2] Ons almal stook 'n vuur Ons almal hou van braai Ons almal mix ons taal En almal verraai mekaar Toyi-toyi-toyi, Toys-R-Us Daar word met ons gespeel Dеur mense van 'n hoër Klasse is oorvol Maar diе kosblikke bly leeg En almal vreet net politics In plaas van aanbeweeg [Refrain] Maar ons is proudly South African Luister Koos Kombuis Op 'n ou draadloos In 'n sinkdakhuis Amasi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam Leer ek die kinders bedel In die traffic jam [Refrain] En ons bly proudly South African Luister Koos Kombuis Op 'n ou draadloos In 'n sinkdakhuis Amasi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam Leer ek die kinders bedel In die... [Refrain] Proudly South African Luister Koos Kombuis Op 'n ou draadloos In 'n sinkdakhuis Amasi van die dorp 'n Brood van Sasko Sam Leer ek die kinders bedel In die traffic jam ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================