Cancion : Wanneer Laas Artista : Esti Album : Breek Die Ruite Url : https://www.letras10.co/letra-wanneer-laas-de-esti Ek verloor beheer net om te dink jy is myne ek kan skaars beweeg as jy in my rigting kyk dis die gevoel wat mens laat wonder is dit verewig, want die liefde kom en gaan so gou verby wanneer laas het jy gestop en gese i love you wanneer laas het jy in my oe gekyk en wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het se my wanneer laas wanneer laas al wat oorbly is die werklikheid van gister al wat saakmaak is die toekoms saam met jou my grootste wens is dat jy my ook so kon liefhe want in jou hart weet jy ek's hier ek bly getrou wanneer laas het jy gestop en gese i love you wanneer laas het jy in my oe gekyk en wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het, se my wanneer laas, wanneer laas vir elke aand as ek op my kniee staan dan dank ek god vir alles wat ek het wanneer laas het jy gestop en gese i love you en wanner laas het jy in my oe gekyk en wanneer laas het jy verstaan wat ek bedoel het ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================