Cancion : Ek Skyn (Heilig) Artista : Fokofpolisiekar Album : Swanesang Url : https://www.letras10.co/letra-ek-skyn-heilig-de-fokofpolisiekar Te vinnig, te veel Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my liefde maak? As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't? Ek skyn Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Geliefdes Ons weet 'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer Moenie so verbaas wees nie Gooi net 'n bietjie vet op die vuur Doos siek en melancholies Ek skyn Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer Ek staan voor jou deur en my kop klop Genade onbeskryflik groot Ek is die Hel in Bibber en beef die boere bedrieer Die wêreld gaan jou haat my seun As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak Ek skyn Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer Ek staan voor jou deur en my kop klop ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================