Cancion : Dra Jou Hart Artista : Franja Du Plessis Album : My Verhaal Url : https://www.letras10.co/letra-dra-jou-hart-de-franja-du-plessis Dis nie die eerste keer dat ons twee praat Oor hoe ek oor jou voel En elke woord uit my mond is waar Dis wat ek nou bedoel Dit voel partykeer of jy twyfel in die woorde wat ek vir jou sê Maar vat dit nou van my af ek weet wat in my woorde lê So luister mooi wat ek gaan sê Ek sal jou hart in my hande bly vashou Sodat jy by my bly En nooit weer êrens heen gaan Sonder dat ek weet jy is hier by my En as jy moet gaan Hoe sal ek bly staan? Dis die rede dat jy nooit moet bang wees Dat ek jou sal verlaat Want ek dra jou hart Wil graag die beste in my vind En dit vat Ek gee dit vir jou En dinge droom oor jou en my En begin dit saam op te bou Ek wil net aan jou bewys jy is steeds die een wat ek wil hê Maar vat dit nou van my af ek weet wat in my woorde lê So luister mooi wat ek gaan sê ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================