Cancion : In Twee Geskeur Artista : Franja Du Plessis Album : My Verhaal Url : https://www.letras10.co/letra-in-twee-geskeur-de-franja-du-plessis Hoe kon ek dink dit was eg Ek het geweet dis te goed om waar te wees Maar alles wat ek voel is weg Ek kan nie bekostig om te lewe in die vrees Hoe sal ek ooit kan weet Hoe jy voel Want jy’t my hart gebreek Eks in twee geskeur Met trane vlak hier in my oë Ek sal hieruit leer Want alles wat ons was is nou verby En ek het seer Want ek het my hart op jou verloor Ek wil loop en net verdwyn Dat ek ontslae raak van die pyn Hoe kon jy my so verraai Dieselfde belofte aan al die ander gemaak Want alles het om jou gedraai Nie eers die aand onder die sterre Maak vir jou meer saak [Bridge] Hoe sal ek jou weer in die oe kan kyk As als anders lyk Tussen ons vandag Ek het vertrou Dat ons liefde sal hou vir altyd Maar daai muur is gebou ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================