Cancion : Kom Klim Nou Uit Artista : Franja Du Plessis Album : My Verhaal Url : https://www.letras10.co/letra-kom-klim-nou-uit-de-franja-du-plessis Dit was Maart maand Toe ek jou eerste sien Op ‘n weeksaand Jy’t geld gaan verdien Maar daar het jy my hart gesteel Dit was maar net die begin Elke naweek Het ek gegaan Dat die ys breek En jy by my kom staan En net een woord uit jou mond wil kom Dat ek voel jy sien my raak Maar as ek my weer kry dan sit ek in ‘n droom En sien jou gesig voor my Kom klim nou uit Ek kan nie reguit dink Oor Noord of Suid Dit voel of ek wegsink Want jy bly net in my kop My hart wil stop As jy in my oë kyk Iets is net daar Wat maak dat ek wil sit En na jou staar Ek weet nie wat is dit Maar gaan jy altyd hier binne bly Waar ek alles bêre in my Jy is gevat Weet sy wat sy het Loop sy die pad Sal sy op kan let Oor wat jy als gewoonlik doen Sien sy wat ek sien in jou Is dit bedoel Vir ons om saam te wees Sal jy ook voel En my gevoelens reg kan lees Maar ek dink jy is te goed vir my Dink nie ek sal by jou pas Maar as ek my weer kry dan sit ek in ‘n droom En sien jou gesig voor my ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================