Cancion : Donker Artista : Glaskas Album : Engele wat skree (Special Edition) Url : https://www.letras10.co/letra-donker-de-glaskas Die nag gryp my vas Die vrees verstrengel my stem Kan mens gister skoonwas en dan vandag se stryd wen? 'n Vraagteken krul Om alles, om my My dwaeldromer antwoorde laat my weer vry Ek is nie bang vir die donker nie Ek is net bang vir alleen Ek wil weer vandag jou woorde proe Jou hand in myne voel Terwyl jy sag my hart stukkend spoel Die wil beveel my om die woorde te sluk Terwyl die soet sag vol van my lippe drup Ek hou myself vas, onseker, terug Voordat ek kan ophou soen jy my gesig Ek is nie bang vir die donker nie Ek is net bang vir alleen Ek wil weer vandag jou woorde proe Jou hand in myne voel Terwyl jy sag my hart stukkend spoel ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================