Cancion : 24/7/365 Artista : Heinz Winckler Album : 24/7/365 Url : https://www.letras10.co/letra-247365-de-heinz-winckler tyd vlieg vinnig by ons verby elke oomblik is n skat vir jou en my maak nie saak waar ek is saam met jou nie ek sĂȘ te veel eendag as ek groot is maar wat as ons dan uitloose op hier en nou van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou vir jou 4 seisoene week 52 die horlosie se wyser tik net voort wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort as n tydmasjien moontlik was sou ek net belangstel indien dit vir my nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou ek wens ek was n towenaar dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf hoe lief ek is vir jou 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys hoe lief ek is vir jou vir jou vir jou vir jou vir jou ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================