Cancion : Loop Op Die Water Artista : Juanita du Plessis Album : Koningskind (Gospel, Vol. 4) Url : https://www.letras10.co/letra-loop-op-die-water-de-juanita-du-plessis Loop op die water sal ek loop Saam met U Die storms kan maar kom Ek sal aanhou loop Op die water sal ek loop As iemand roep uit die donker van die diepste see Kom klim nou uit, kom klim nou uit Ek sal jou vang my kind gee net die eerste tree Jy kan my vertrou, jy kan my vertrou Ek voel hoe ek bewe ek twyfel Here Maar U sal my red ek weet U sal my red Loop op die water sal ek loop Saam met U Die storms kan maar kom Ek sal aanhou loop As die winde om my waai Sal ek nie bang wees nie U arms hou my vas Ek sal aanhou loop Op diе water sal ek loop Vat my hand my kind hou net jou oë op my Jy sal niе sink, jy sal nie sink Veilig deur die storms sal ek jou lei Jy’s nooit alleen, nooit alleen Ek voel hoe ek bewe ek twyfel Here Maar U sal my red ek weet U sal my red Loop op die water sal ek loop Saam met U Die storms kan maar kom Ek sal aanhou loop As die winde om my waai Sal ek nie bang wees nie U arms hou my vas Ek sal aanhou loop Op die water sal ek loop Waar my geloof te min raak Sal ek roep , U sal hoor En waar die golwe te hoog raak Sal ek weet U loop voor Loop op die water sal ek loop Saam met U Die storms kan maar kom Ek sal aanhou loop As die winde om my waai Sal ek nie bang wees nie U arms hou my vas Ek sal aanhou loop Op die water sal ek loop Op die water sal ek loop Saam met U sal ek loop ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================