Cancion : My Hartjie Artista : Karlien Van Jaarsveld Album : My Hartjie Url : https://www.letras10.co/letra-my-hartjie-de-karlien-van-jaarsveld Vir nou het ek jou so gemis my hart wou breek, Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet, Vir nou het ek die spoke van gister, gelos by die agterdeur - wat nie toe wou maak! Vir nou het ek vir ons nog 'n kans gegee, Vir nou het ek my woorde weer opgewen, Vir nou het ek gelos wat jou seermaak, gevat wat jou heel maak Vir nou sal ek jou trane afvee! My hartjie, my liefie, ek het jou lief maar die son sak weg en ons liefde sal deur die donker kan bly staan staan, staan, staan - Vir nou en vir altyd ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================