Letra Blommetjie Gedenk Aan My de Anton Goosen

Letra de Blommetjie Gedenk Aan My

Anton Goosen


Blommetjie Gedenk Aan My
Anton Goosen
(0 votos)
‘n Skraal wind waai oor nghoeniebosse op die pad buite Uniondale
Elke Paasnaweek staan die spookmeisie daar as die [herfswind] hoeka al huil
Met haar lang swart hare onder [sekelmaan] tuur sy oor die vlaktes haai
Haar klere blink spookagtig saam en haar [duim] vra om haar op te laai
En die kammanassie bergspook huil as hy [klippe] berg-af rol
En die spookmeisie van Uniondale wat [duimry] en droewig sing
Blommetjie [gedenk] aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein-Karoo
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein-Karoo
Die [reisigers] verby Uniondale het haar dikwels opgelaai
En verder aan so uit die niet [verdwyn] sy uit die wind wat waai
So as jy saans in die langpad dwaal oor die paas se [middernag]
Pasop vir die spook van die Klein-Karoo, tensy jy gaan spoke jag
En die kammanassie bergspook huil as hy klippe berg-af rol
En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig [sing]
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein-Karoo
Blommetjie gedenk aan my en sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein-Karoo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein-Karoo
Blommetjie gedenk aan my sing die spook van die Klein-Karoo


Comparte Blommetjie Gedenk Aan My! con tus amigos.


Que tal te parece Blommetjie Gedenk Aan My de Anton Goosen?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente