Letra Boetie Tielie de ZAK VAN NIEKERK

Letra de Boetie Tielie

ZAK VAN NIEKERK

Boetie Tielie
ZAK VAN NIEKERK
(0 votos)
Boetie Tielie, boetie Tielie het so koud gekry
Toe trou hy met 'n auntie wat so lekker brei
Nou bly hulle lekker op Soek-mekaar
Ja, boetie Tielie en die auntie pas so bymekaar
En elke aand, ja, as die son so ver weggaan
Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in
Styf met sy lyf teen die wit boude
Boetie Tielie en auntie hou van wit mampoer
Dan dans hulle saam op die stoep se vloer
Dan sing die auntie uit 'n volle bors
En ou Tielie vat hom fyn vir die vreeslike dors

Die auntie vee haar hande aan 'n voorskoot af
En sy doen al haar werk op 'n stywe draf
Tielie stook die vuur in die AGA stoof
En as die auntie raas hou hy hom doof
Elke aand, ja, as die son so ver weggaan
Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in
Styf met sy lyf teen die wit boude ...
Elke aand, ja, as die son so ver weggaan
Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in
Styf met sy lyf teen die wit boude
Boetie Tielie, boetie Tielie het so koud gekry
Toe trou hy met 'n auntie wat so lekker brei
Nou bly hulle lekker op Soek-mekaar
Ja, boetie Tielie en die auntie pas so bymekaar
Elke aand, ja, as die son so ver weggaan
Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in
Styf met sy lyf teen die wit boude
Boetie Tielie en auntie hou van wit mampoer
Dan dans hulle saam op die stoep se vloer
Dan sing die auntie uit 'n volle bors
En ou Tielie vat hom fyn vir die vreeslike dors
Elke aand, ja, as die son so ver weggaan
Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in
Styf met sy lyf teen die wit boude
Boetie Tielie, boetie Tielie het so koud gekry
Maar die auntie het gesorg dat sy bas toe bly
En saans in die kooi as hy nader skuif
Dan trek sy ou Tielie tot teen haar lyf
Elke aand, ja, as die son so ver weggaan
Dan kruip boetie Tielie by die ouvrou in
Styf met sy lyf teen die wit boude

Comparte Boetie Tielie! con tus amigos.

Que tal te parece Boetie Tielie de ZAK VAN NIEKERK?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente