Letra Selfoontoring Van Babel de Fokofpolisiekar

Letra de Selfoontoring Van Babel

Fokofpolisiekar


Selfoontoring Van Babel
Fokofpolisiekar
(0 votos)
Dis 'n teer saak dié
Laat ons die pad vat
Ek is oppervlak
Krap diep
En jy sal draadwerk en waansin in my sien
Robot god spinnekop
Lê eiers in my mond
Ons bewe in sy teenwoordigheid
Dit vas in sy spinnerak
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Ons sukkel om te kommunikeer met mekaar
Ons kruisig die wyse
En wys na die kruise
Daar's bewyse van ons menslikheid
Sal vir jou die data myn
En hou soos 'n geheim
Robot god spinnekop
Lê eiers in my mond
Ons bewe in sy teenwoordigheid
Dit vas in sy spinnerak
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Ons sukkel om te kommunikeer met mekaar
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Sukkel om te kommunikeer met mekaar


Comparte Selfoontoring Van Babel! con tus amigos.


Que tal te parece Selfoontoring Van Babel de Fokofpolisiekar?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente