Letra Staan Saam Burgers de Piet Botha

Letra de Staan Saam Burgers

Piet Botha


Staan Saam Burgers
Piet Botha
(0 votos)
By die goue vallei het ons lank gewag
Op 'n antwoord wat kom uit die noorde
Die boodskapper kom in die nag
Het gekom en gegaan
Staan saam burgers, staan saam
Siener Van Rensburg kyk na sy hande
En sê ek kan dit nie verstaan
Iewers op die vlakte
Begin'n jakkals tjank
Die boodskapper kom in die nag
Het gekom en gegaan
Staan saam burgers, staan saam
Hoekom het jy ons nie gesê nie
Die man se perd was swart
Net soos die nag
Dit was nie Van Tonder nie
Net so tussen my en jou
Vir wat dit werd is
Ek dink die duiwel het ons 'n streep getrek
Staan saam burgers, staan saam
Staan saam burgers, staan saam


Comparte Staan Saam Burgers! con tus amigos.


Que tal te parece Staan Saam Burgers de Piet Botha?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente