Cancion : Die Dag as Ek Jou moet Verloor Artista : NRG Album : RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers Url : https://www.letras10.co/letra-die-dag-as-ek-jou-moet-verloor-de-nrg Jy is my als jy weet Jy is die plek waar ek behoort Hoe sal ek ooit jou hart kan breek(Ja jy weet) Jy ken my praat my taal Alles van my verhaal "My lewe is jy die wereld en hemel is om my"... Ek huil ′n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor Ek het jou hart in my hart liefde en trou oor my; by my... Ek sterf 7000x die dag as ek jou moet verloor Kyk in my oe sien jy nou teen my... In jou is daar soveel mooi wat jy vry met almal Deel daars 'n hart wat gee van jou (Vir my) Sien jy in my die ou... Wat jou sal veilig hou... "My lewe is jy my wereld en hemel is om my"... Ek huil ′n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor Ek het jou hart in my hart liefde en trou oor my; by my... Ek sterf 7000x die dag as ek jou moet verloor Kyk in my oe sien jy nou teen my... Ek wil by jou wees Ek wil by jou wees Wil jou nie verloor! Ek huil 'n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor Ek het jou hart in my hart liefde en trou oor my; by my... Ek sterf 7000x die dag as ek jou moet verloor Kyk in my oe sien jy nou teen my... ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================