Cancion : Heuningsoet Artista : NRG Album : Roulette Url : https://www.letras10.co/letra-heuningsoet-de-nrg ... As ek jou sien kan ek nie verstaan nie hoekom jy lyk asof jy so skaam is kyk in die spieël jy moet weet jy lyk soos ń engel ek wil ek moet ek sal dit vir jou sê jy hoef nie vir ń oomblik te twyfel jy is bo natuurlik mooi jy is uit ń ander werêld () Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk jy weet nie hoe my werêld spin ek wil kop hou maar ek draai om jou en dis hoekom jy pragtig is jy weet nie hoe jy lyk maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel wat ek bedoel en hoe ek voel jys heuningsoet ek wil jou lippe proe so heuningsoet oooooh so heuningsoet ek kan dit sien al wil jy dit wegsteek agter jou oë en binne jou hart weet jy net so goed soos ek dat jy ń kans verdien en dit is hoekom ek vir jou ń song sing dit is hoekom ek wens jy wil luister jy is bo natuurlik mooi jy is uit ń ander werêld Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk jy weet nie hoe my werêld spin ek wil kop hou maar ek draai om jou en dis hoekom jy pragtig is jy weet nie hoe jy lyk maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel wat ek be. Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk jy weet nie hoe my werêld spin ek wil kop hou maar ek draai om jou en dis hoekom jy pragtig is jy weet nie hoe jy lyk maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel wat ek bedoel en hoe ek voel jys heuningsoet ek wil jou lippe proe so heuningsoet Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk jy weet nie hoe my werêld spin ek wil kop hou maar ek draai om jou en dis hoekom jy pragtig is jy weet nie hoe jy lyk maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel wat ek bedoel en hoe ek voel jys heuningsoet ek wil jou lippe proe so heuningsoet wat ek bedoel en hoe ek voel wil jou lippe proe so heuningsoet ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================