Cancion : Jy's Die Rede Artista : Patricia Lewis Album : 20 Goue Treffers Url : https://www.letras10.co/letra-jys-die-rede-de-patricia-lewis Wat okal gebeur Wat die lewe okal inhou jy moet weet Ek ken ook die seer en die vreugde van die lewe Jy is vir my, my grootste inspirasie jy moet weet Al gaan dit ook swaar ek sal by jou bly staan Jy's die rede vir my glimlag Jy's die doel van my bestaan Jy's 'n deel van al my drome waar ek mag gaan Jy's die een wat my maar weer laat lag as als verkeerd wil gaan Jy's my lewe my hele bestaan Die aarde bly draai Seisoene van die lewe kom en gaan Ons plant en ons saai die oestyd is ons rede Dis gee en dis neem die liefde bly die grootste dobbelspel Met jou hier by my sal ek aanhou wen Jy's die rede vir my glimlag Jy's die doel van my bestaan Jy's 'n deel van al my drome waar ek mag gaan Jy's die een wat my maar weer laat lag as als verkeerd wil gaan Jy's my lewe my hele bestaan ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================