Cancion : Hardekole Artista : Ricus Nel Album : Ouskool - Boerseun Url : https://www.letras10.co/letra-hardekole-de-ricus-nel [Vers 1] Dis die reuk in jou kleure, duskant middernag Dis die manne se stories, oor die dag se jag Dis die knette van die hout, wat die flamme lek Dis my hart se plek Vergeet van gister, môre is nog 'n dag Saam sal ons huil en saam sal ons lag Bring die bokskitaar want 'n man moet sing Ja 'n man moet sing [Koor] Manne dis n voorreg om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Onder die bosveld maan Brand die hardekole saam [Vers 2] Dis die groen Mopane, dis die ou leiklip Dis al die sterre in die hemel, wat stil daar sit Luister almal saam, na die vuur wat praat Na die vuur wat praat [Koor] Manne dis n voorreg om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Onder die bosveld maan Brand die hardekole saam Manne dis 'n voorreg Om 'n hardekool te deel Al die bloedbroers bymekaar Waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg Om hier vanaand te wees Onder die bosveld maan Praat die hardekole saam Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah nah nah nah Nah nah nah nah Hardekole brand Onder die bosveld maan Brand die hardekole saam Onder die bosveld maan Daar praat die hardekole saam ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================