Cancion : Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie Artista : Shine 4 Album : RSG 100 van die Grootste Afrikaanse Treffers Url : https://www.letras10.co/letra-ek-kry-net-nie-genoeg-van-jou-nie-de-shine-4 Ek lewe in die oomblik Maar ek kry net nie genoeg nie Ietsie krap nogsteeds aan my maar dit gaan verby Ek verwag teveel van jou Ek weet dis onregverdig Met jou is ek soveel meer kan ons weer probeer Ek bewe ek lewe want als is vergewe Ek soek dit net nog een keer Ek kry net nie genoeg van jou nie Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê Dis die manier wat jy dink wat my siel laat vеrdrink Gee my meer gee my meer ek soek meer Ek kry net niе genoeg van jou nie Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer Gee my meer gee my meer ek soek meer Die tyd gaan te gou verby as jy by my is Van gister het ek klaar vergeet dit kan jy maar weet Ek soek na ons paradys wat net jy my kan wys Jy raak alles binne my ja dit maak my bly Ek bewe ek lewe want als is vergewe Ek soek dit net nog een keer Ek kry net nie genoeg van jou nie Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink Gee my meer gee my meer ek soek meer Ek kry net nie genoeg van jou nie Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer Gee my meer gee my meer ek soek meer Met jou arms om my sien ek die toekoms Die maan kan opkom en langs ons lê Niks sal ons kan versteur nie Kan dit aangaan ja vir altyd aangaan Ek kry net nie genoeg van jou nie Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink Gee my meer gee my meer ek soek meer Ek kry net nie genoeg van jou nie Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê Dis die manier wat jy dink wat my siel laat verdrink Gee my meer gee my meer ek soek meer Ek kry net nie genoeg van jou nie Ek kry net nie genoeg ek wil alles hê Ek soek alles en meer wil jy saam van ons leer Gee my meer gee my meer ek soek meer Ek kry net nie genoeg nie ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================