Cancion : Izzzit Artista : Snotkop Album : Sous Url : https://www.letras10.co/letra-izzzit-de-snotkop [Vers 1] Ek was opad na die Spar Want ek was lus vir jam tertjies Ma toe sien ek jou da staan by die till, wa jy werkies Nog nooit so iets gesien nie, verloor amper my tekkies Ek sê yoh, jy sterre lyk soos lekker skaap sterties Maar sy sê izzzit Sy kap my izzzit Ek scheme toe hierdie is my kans Kom ek maak aangename kennis Sê hoe lyk dit met ‘n tertjie en ‘n klein bietjie tennis Want daardie bene, daai boude lyk vir my mos na wenners Ek sê yoh, ek sal jou vry ma sal jou vry soos en flenters Maar sy sê izzzit Sy kap my izzzit [Koor] Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek Vir ‘n [?] Maar sy kap my once Sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat) Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat) Ek gaan jou deur draf, jou ruggie nat maak Met my waslap Maar sy kap my once sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat) Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat) [Post-Koor] Jy’s gesoek, jy’s gesoek, jy’s gesoek jy sal kry As ek jou kry, jou kry, jou k-kry gaan ons vry Maar sê sy izzzit (izzzit) Sê sy net izzzit (izzzit) [Vers 2] Ek’s voor haar huis geniet ‘n Sterie Stumpie minding my own business Ek dog wag laat ek ha uit nooi vir ‘n Fanta of ‘n Fizzer Sê hallo, dis eke en damn jy maak my disnus Ek sê joe as ek jou vry, dan vry ek jou stukkend Maar sy sê izzzit Sy kap my izzzit Opad terug van die club en ek’s opsoek na ‘n bederfie Sien ek sy’s in die KFC met ‘n strawberry melkie Sy vat ‘n slukkie en ek huk’ie in my din denim jeans As ek jou vry gaan jy opeindig in strawberries en cream Maar sy sê izzzit Sy kap my izzzit [Koor] Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek Vir ‘n [?] Maar sy kap my once Sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat) Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat) Ek gaan jou deur draf, jou ruggie nat maak Met my waslap Maar sy kap my once sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat) Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat) [Vers 3] Ja daardie boude is gevaarlik, is gevaarlik soos wit blits Maar al wat ek kry, wat ek kry, wat ek kry is [?] Sy kap my izzzit, izzzit, izzzit, izzzit, izzzit Maar ek lus ‘it, lus ‘it, lus ‘it, lus ‘it, (yoh ek lus ‘it) [Pre-Koor] Jy’s gesoek, jy’s gesoek, jy’s gesoek jy sal kry As ek jou kry, jou kry, jou k-kry gaan ons vry Maar sê sy izzzit (izzzit) Sê sy net izzzit (izzzit) [Koor] Ek wil jou raak vat, jou oor my skoot trek Vir ‘n [?] Maar sy kap my once Sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat) Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat) Ek gaan jou deur draf, jou ruggie nat maak Met my waslap Maar sy kap my once sy sê net izzzit (Ek lus ‘it, ek wys jou wat’s wat) Sy kap my izzzit (Ja dis dit, as ek jou vas vat) Sy kap my izzzit Sy kap my izzzit ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================