Cancion : Kortbroek En Plakkies Artista : Snotkop Album : Kortbroek En Plakkies Url : https://www.letras10.co/letra-kortbroek-en-plakkies-de-snotkop [Vers 1] Moenie dink jy gaan nou fancy raak Net omdat jy daardie Calvin's dra Jannie moenie hier by my kom kla As die katte jou nie smaak, laat ek verduidelik (Verduidelik) As ek my plakkies en my kortbroek dra Kan ek haar net hier lekker laf laat raak En op dieselle tyd 'n vuurtjie start Ja ek klap dit uit die smart ek is mos duidelik (Dis duidelik) [Pre-Koor] Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik (My magies) [Koor] Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties Ja kortbroek en plakkies, maak nie saak nie Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee [Vers 2] Ek sien jy dink jy lyk soos Tom Cruise bra Net omdat jy daardie Raybans dra Jannie moenie jou kom snaaks gedra As die katte vir dit vra, laat ek verduidelik (Ja laat ek verduidelik) As jy dit met 'n plakkie en 'n kortbroek klap Dan gooi die girls dit oor in derde rat Dan gaan sy lekker aan jou been wil vat Want jy bring dit uit die smart, ek is mos duidelik (Dis duidelik) [Pre-Koor] Want al die girls, die girls, die girls, hulle vind dit te heerlik Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik, ek maak dit begeerlik (My magies) Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee [Vers 3] En as jy graad gaan vang, ja trek 'n kortbroek aan (Lekker in jou shorts, maak jou ouens dors) En as jy vra vir trou, kom dra jou plakkies my ou (Dalk sê sy ja, want jy lyk so nca, want jy lyk so nca) [Pre-Koor] Girls sê daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie Hey girls daar's niks nie, so sexy, soos kortbroek en plakkies nie (En plakkies nie, my magies) [Koor] Ek rock my kortbroek en plakkies, drink vuil Coke, rook twakkies As ons dorp toe gaan, ja as ons dorp toe gaan Met my kortbroek en plakkies, vry ek jou in my bakkie As ons dans toe gaan, ja as ons dans toe gaan Kortbroek en plakkies, dit maak my fantasties Ja, kortbroek en plakkies, maak nie saak nie Ons soek nie kakie, bossies oor ons pad nie, o nee ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================