Cancion : Plat Plaasmatras Artista : Snotkop Album : Sous Url : https://www.letras10.co/letra-plat-plaasmatras-de-snotkop [Vers 1] Ek is nie vreeslik fancy nie, ken nie Dirty Dancing nie Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" Jy's so lekker soos my ma se kos, vir jou maak ek my litte los Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" En op my stoep gaan ons nie koekies bak nie En om die hoek gaan ons nie doekies omdraai [Pre-Koor] Ek smaak jou te kwaai As ek jou vat, vat, vat ek jou nie fliek toe nie As ek jou vat, vat, vat ek jou nie dorp toe nie As ek jou vat, hooo-weee-hooo Vat ek jou vas, op die plaas se matras (Plaasmatras) [Koor] Daai plaasmatras, sal jou verras Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas Daai plaasmatras, sal jou verbaas So hou net vas aan daai plat plaasmatras (Plaasmatras) [Vers 2] My gras is ook nie groener nie, vang nie rides in Uber nie Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" Ek bench nog nie 80 nie, my bakkie's ook nie haastig nie Maar ek sê: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh" En in die skuur gaan ons nie tande tel nie Agter die muur gaan ons nie stokkies draai-draai [Pre-Koor] Ek smaak jou te kwaai As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie As ek jou vat, hooo-weee-hooo Vat ek jou vas, op die plaas se matras (Plaasmatras) [Koor] Daai plaasmatras, sal jou verras Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas Daai plaasmatras, sal jou verbaas So hou net vas aan daai plat plaasmatras (Plaasmatras) [Vers 3] En as daai matras te plat is, dan's daar nog altyd die plaasdam En as die plaasdam te koud is, vat ek jou doer na die soutpan Sho, as ek jou in die koöperasie weer raakloop Joh, gaan ek vir ons 'n warm bersie koop As ek jou vat, vat, vat ek jou nie fliek toe nie As ek jou vat, vat, vat ek jou nie dorp toe nie As ek jou vat, hooo-weee-hooo Vat ek jou vas, op die plaas se matras [Koor] Daai plaasmatras, sal jou verras Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas Daai plaasmatras, sal jou verbaas So hou net vas aan daai plat plaasmatras (Plaasmatras) So hou net vas aan daai plat plaasmatras (Plaasmatras) ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================