Cancion : Raak Vir My Rustig Artista : Snotkop Album : HKGK Url : https://www.letras10.co/letra-raak-vir-my-rustig-de-snotkop Vat hom soos ′n Vrydag 'N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai worries, worries van jou rug af rolVerewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om Tjop en dop, en kom sit terug Chill ′n bietjie stap stadig (Sit 'n, sit 'n, sit ′n, sit ′n, sit 'n, sit ′n, sit 'n, Sit ′n) ... tjopie op die vuur en ... (raak vir my rustig) ... (Raak vir my rustig, hey) ... Jy loop hier rond of dit jou plaas is Nee dis te veel vir my Jy maak of jy sommer die baas is Nee chill 'n bietjie uit (chill uit) Jy rol hier rond as if jy altyd laat is Nee raak ′n bietjie lui Geld jaag is laas jaar, raak rustig vir my As jy my, sien ek's altyd rustig Ja, ek's so rustig jy sal dink dis amper Chrismas So sit jou sonbrille op, en vat ′n breuk in jou kop, en hou kermis Vat hom soos ′n Vrydag 'N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai worries, worries van jou rug af rol Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om Tjop en dop, en kom sit terug Chill ′n bietjie stap stadig (Maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, maak jou, Maak jou, maak jou) ... Bra bietjie los en ... (raak vir my rustig hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig (Raak vir my rustig... hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Jy werk ook net asof die geld skaars is, nee dis nie nodig nie Jy trap die petrol asof jy kwaad is, nee trap 'n bietjie briek Jou suit en tie is styf, en dis gevaarlik Maak dit los asb (maak los) Rond jaag is laas jaar, ek skryf vir jou ′n brief As ek jou sien, jy's altyd haastig Jy′s so haastig jy maak my ongemaklik So slaan jou kar se dak oop en laat die lang pad loop, en raak rustig Vat hom soos 'n Vrydag 'N Vrydag laat die goeie tye rol En laat daai worries, worries van jou rug af rol Verewig Vrydag, Vrydag maak die lekker in my los En skink daai voggies, daai voggies en gee minder om Tjop en dop, en kom sit terug Chill ′n bietjie stap stadig (Gooi ′n, gooi 'n, gooi ′n, gooi 'n, gooi ′n, gooi 'n, gooi ′n, Gooi 'n) ... klippie op die ys en ... (raak vir my rustig hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig (Raak vir my rustig... hey) Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig Rustig - raak nou rustig - raak rustig - raak rustig (Raak vir my rustig... hey) ========================== Letra descargada de Letras10.co ==========================