Letra Jy Raas de Snotkop

Letra de Jy Raas

Snotkop


Jy Raas
Snotkop
(0 votos)
[Vers 1]
Jou vrou, sy is deurmekaar, en die skottelgoed's nog nie klaar
Jy boer te veel in die bar
Maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Nou's die baas weer op jou case
Sê daar's niemand so lui soos jy (is waar)
Jy's 'n las vir die maatskappy
Maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Jou ex sê "jy's to blame", (isit) vir depressie en haar pyn (ag shame)
Soek helfte van die plaas
Maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Die skoolhoof sê jy's 'n grap, te dom vir Standaard 8 (se wat)
'n Slapgat van formaat, maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
[Koor]
Woah-oh-oh-oh, Yeah-eh-eh-eh
Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh, Yeah-eh-eh-eh
Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê?
(Sshht, jy raas)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Jy bly stil-stil-stil-stil
Stil-stil-stil, stil-stil-stil-stil, stil-stil-stil
O, want 'n stilbek, is 'n heelbek
Is 'n stilbek, is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan
Ja, 'n stilbek, is 'n heelbek, is 'n stilbek
Is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan
[Vers 2]
Die dominee van reën gee Oos, sê jy vloek soos 'n matroos (eina)
In die kerk met 'n babbelas
Maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Die bankbestuurder sê, (wat) wil 'n meeting met jou he (tsek)
Al my payments is weer laat
Maar ek kyk en ek gooi hom "sshht, jy raas"
Jou girl sê jou oë loop rond, en op Valentine's was jy dronk (hello)
En dis tyd vir trouplanne maak
Maar ek kyk en ek gooi haar "sshht, jy raas"
Jou man sê "ek kry te min", (is ja) en jy kla as hy gaan drink
Sê sy braaibroodjies kort meer kaas
Maar jy kyk en jy gooi hom "sshht, jy raas"
[Koor]
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jou lippe praat, praat, praat, wat wil jy sê-ê-ê?
Woah-oh-oh-oh ... Yeah-eh-eh-eh
Jy maak geraa-a-a-s, wat wil jy hê?
(Sshht, Jy raas!)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Waar bly jy? (Waar bly jy?)
Jy bly stil-stil-stil-stil
Stil-stil-stil stil-stil-stil-stil stil-stil-stil
O, want 'n stilbek, is 'n heelbek
Is 'n stilbek, is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan
Ja, 'n stilbek, is 'n heelbek, is 'n stilbek
Is 'n heelbek, ja, so bly net in jou baan
(Bly net in jou baan)
Ssshhht, jy raas


Comparte Jy Raas! con tus amigos.


Que tal te parece Jy Raas de Snotkop?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente