Letra Wil Jou Hart Nooit Breek de Franja Du Plessis

Letra de Wil Jou Hart Nooit Breek

Franja Du Plessis


Wil Jou Hart Nooit Breek
Franja Du Plessis
(0 votos)
Jy loop verby my weer ‘n keer
Sonder om te kyk te raak te hoor
Dit maak net seer
Dis stil in die kamer waar ons is
Geen woord of glimlag
Alles tussen ons word vermis
Dis nou al lank genoeg
Ek wil die stukkies
Van jou hart weer heel maak
Ek weet met elke woord
Wat ek sê uit die woede
Laat jou hart kraak
Ek wil nie maar ek sien wat ek doen
Aan jou
As jy kyk
Vir my en jy hartseer lyk
Maar, eks jammer dat ek jou so laat voel
Dis nie wat jy verdien nie
Kon ek dit nie lankal sien nie
En... Oh Oh Oh...
Ek wil jou hart nooit breek
Oh Oh Oh...
Sal ek jou weer kan smeek
Om my net te vergewe?
Ek brand om jou net te kan soen
Kan jy nie sien hoe ek voel
En wat dit alles aan my doen
Ek wens dit het nooit eers begin
Maar toe ek weer kyk
Eindig dit en woorde raak min
Dis nou al lank genoeg
Ek wil die stukkies
Van jou hart weer heel maak
Ek weet met elke woord
Wat ek sê uit die woede
Laat jou hart kraak


Comparte Wil Jou Hart Nooit Breek! con tus amigos.


Que tal te parece Wil Jou Hart Nooit Breek de Franja Du Plessis?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente