Video Ek Is 'N Meisie de Shine 4

Video de Ek Is 'N Meisie

Shine 4


Ek Is 'N Meisie
Shine 4

Pienk strikkies gevleg deur my hare
Dit was van my kleintyd al daar
Nou is ek groot en ek weet dat eintlik enige kleur gaan
Ek is 'n meisie met ambisie 'n lus vir die lewe
'n Girl met houding, jy gaan bewe
'n Meisie wat sprankel 'n girl wat lag
Ek het 'n hup in my stap ek sal want ek mag
Ek is 'n meisie, 'n girl
Jy kan tog maar sê wat jy wil
En ek's 'n meisie, 'n girl
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril
Ons moet altyd saam staan
Diе girls doen dit op 7de Laan
Daar's een reel wat ek sal onthou
Vat my soos еk kom of jy sal dit berou
Ek's 'n meisie met ambisie 'n lus vir die lewe
'n Girl met houding, jy gaan bewe
'n Meisie wat sprankel 'n girl wat lag
Ek het 'n hup in my stap ek sal want ek mag
En ek is 'n meisie, 'n girl
Jy kan tog maar sê wat jy wil
En ek's 'n meisie, 'n girl
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril
Ek's 'n girl
En ek is 'n meisie, 'n girl
Jy kan tog maar sê wat jy wil
En ek's 'n meisie, 'n girl
Make-up aan, 'n rokkie en sonbril


Comparte Ek Is 'N Meisie! con tus amigos.


Que tal te parece Ek Is 'N Meisie de Shine 4?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente

Videos Recomendados



Video Ek Is 'N Meisie de Shine 4
Ek Is 'N Meisie
Shine 4
Comprar en Amazon

Otros Videos de Shine 4

Ek Kry Net nie Genoeg van Jou nie

Shine 4 Ver Video

Ek Is Wie Ek Is

Shine 4 Ver Video

Begin Weer Voor

Shine 4 Ver Video

Feels Like The First Time

Shine 4 Ver Video

Ek Is 'N Meisie

Shine 4 Ver Video

I Want Your Love

Shine 4 Ver Video

Que opinas del video Ek Is 'N Meisie de Shine 4 ?