Video Engel Van My Hart de Juanita du Plessis

Video de Engel Van My Hart

Juanita du Plessis


Engel Van My Hart
Juanita du Plessis

Ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te verdien
Het jy dalk my hart deur die oë van die hemel raak gesien
Want nooit in my lewe het ek gedink
Dat iemand my so lief kan hê soos jy
'n Engel gestuur vir my
Jy's die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jy's die vuur wat brand in my sodat ek kan skyn
Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy's die rede
Jy's die engel van my hart want jy glo in my
Die kalmte spoel oor my as jy naby my is
Jou arms bly die hawe waar ek veilig rus
Om elke myl saam met my te loop
Te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy
'n Engel gestuur vir my
Jy's die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jy's die vuur wat brand in my sodat ek kan skyn
Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy's die rede
Jy's die engel van my hart want jy glo in my
Jy's die engel van my hart want jy glo in my


Comparte Engel Van My Hart! con tus amigos.


Que tal te parece Engel Van My Hart de Juanita du Plessis?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente

Videos Recomendados



Video Engel Van My Hart de Juanita du Plessis
Engel Van My Hart
Juanita du Plessis
Comprar en Amazon

Otros Videos de Juanita du Plessis

Vlieg Hoog

Juanita du Plessis Ver Video

Lief Vir Jou

Juanita du Plessis Ver Video

Loop Op Die Water

Juanita du Plessis Ver Video

Kaalvoetkind

Juanita du Plessis Ver Video

Engel Van My Hart

Juanita du Plessis Ver Video

Hambamba

Juanita du Plessis Ver Video

Ons Koning Kom

Juanita du Plessis Ver Video

My Church

Juanita du Plessis Ver Video

Wil Wees Soos U

Juanita du Plessis Ver Video

Mengelmoeskardoes

Juanita du Plessis Ver Video

Que opinas del video Engel Van My Hart de Juanita du Plessis ?