Letra 24/7/365 de Heinz Winckler

Letra de 24/7/365

Heinz Winckler


24/7/365
Heinz Winckler
(0 votos)
tyd vlieg vinnig by ons verby elke oomblik is n skat vir jou en my
maak nie saak waar ek is saam met jou nie
ek sê te veel eendag as ek groot is
maar wat as ons dan uitloose op hier en nou
van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
hoe lief ek is vir jou
vir jou
4 seisoene week 52
die horlosie se wyser tik net voort
wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort
as n tydmasjien moontlik was
sou ek net belangstel indien dit vir my
nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek
jou wys
hoe lief ek is vir jou
ek wens ek was n towenaar
dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar
om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
hoe lief ek is vir jou
24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
hoe lief ek is vir jou
vir jou
vir jou
vir jou
vir jou


Comparte 24/7/365! con tus amigos.


Que tal te parece 24/7/365 de Heinz Winckler?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente