Letra Daar's 'n Storm de Karlien Van Jaarsveld

Letra de Daar's 'n Storm

Karlien Van Jaarsveld


Daar's 'n Storm
Karlien Van Jaarsveld
(0 votos)
Ek soek na dinge rondom my
Daar's soveel vrae wat onbeantwoord bly
Hoor jy die stiltes in jou hart
Of soek jy ook na hoe dit alles was
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
Ek hoor jou roep hier binne my
Ek ken die goed wat jou so seer laat kry
En al die vrae wat jy ook het
Al sou ons als weet sou ons dit dan kon red
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoе sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir diе trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
En ek sou alles gee vir jou as jy ook wou
Dis die liefde wat ons hou
Want daar's 'n storm wat wil losbreek
En nog dinge wat ons wegsteek
En al sal ons hoor hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
Want daar's 'n storm
Hoe ons dit als verloor
Hoe sou ons dit kon regmaak
En jy weet daar bly nog redes
Vir die trane en al die kere
Wat ons stil moes bly om nie weer seer te kry
Dat ons alles kon vermy
Daar's 'n storm


Comparte Daar's 'n Storm! con tus amigos.


Que tal te parece Daar's 'n Storm de Karlien Van Jaarsveld?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente