Letra Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou de Karlien Van Jaarsveld

Letra de Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou

Karlien Van Jaarsveld


Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou
Karlien Van Jaarsveld
(0 votos)
Wat het sy wat ek nie het
En hoe het sy jou hart gewen
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem 'n mens afskeid
As jy nie wil gaan
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Ek weet sy's nie vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel
Ek praat jou taal ek volg jou spoor
En al skreeu ek my hart uit
Sal jy my nie hoor
Maar ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Vir wat het jy gaan weg vlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou nie
Met my meer nie
Kyk hier kom die reën
Voel jy niks meer vir my nie
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou
Ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vas hou
Maar jakkals trou met wolf se vrou


Comparte Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou! con tus amigos.


Que tal te parece Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou de Karlien Van Jaarsveld?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente