Letra Die kuns om eg te wees de Straatligkinders

Letra de Die kuns om eg te wees

Straatligkinders


Die kuns om eg te wees
Straatligkinders
(0 votos)
Huil elke traan, asof jy dit bedoel.
Soen elke soen, asof jy dit bedoel.
Liefde is mooi, maar dit kan ook verwoes.
Jy brand jou hand teen my hart se punt.

Ek dink dis hoogtyd dat ek en jy hierdie uitpraat.
Ek is moeg om te wonder wat môre gaan bring,
Want ek wil nie jou tyd mors nie, ek's klaar met my Kanse verloor.
Te veel keer het ek gesit en gewag vir 'n beter,
'n Mooier lewensdag waar alles net beter sou wees.
Maar dit was nie, ek't 'n fout gemaak.

Jy gee my nog 'n kans om myself
Te wees in die wêreld waar ek
So stukkend en gebroke is.


Comparte Die kuns om eg te wees! con tus amigos.


Que tal te parece Die kuns om eg te wees de Straatligkinders?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente