Letra Ek Skyn (Heilig) de Fokofpolisiekar

Letra de Ek Skyn (Heilig)

Fokofpolisiekar


Ek Skyn (Heilig)
Fokofpolisiekar
(0 votos)
Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't?
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Geliefdes
Ons weet
'n Hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeer
Moenie so verbaas wees nie
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur
Doos siek en melancholies
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop
Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak
Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is
Ek bly verveeld en my bene is seer
Ek staan voor jou deur en my kop klop


Comparte Ek Skyn (Heilig)! con tus amigos.


Que tal te parece Ek Skyn (Heilig) de Fokofpolisiekar?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente