Letra Ek Wens de Francois van Coke

Letra de Ek Wens

Francois van Coke


Ek Wens
Francois van Coke
(0 votos)
Dis 'n klein stad waar ek wakker word
Een waarvan ek my hele lewe lank wou ontsnap
Moenie my veroordeel nie
As jy teen die monsters veg
Pasop om nie een te word nie
Pasop om nie een te word nie
Ek is bewus
Dis al klaar te laat
Lank genoeg geleef om in 'n strik te trap
Dit is nie 'n voordeel nie
As jy glo die monster is reg
Pasop om nie een te word nie
Pasop om nie een te word nie
Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam
In 'n land sonder bloedbelope grond
Ek wens vir minder misdaad en minder haat
Ek weet nie wie my mense is nie
Ek weet nie wie my mense is nie
Hier is ek nou
In dieselfde boot
Ek is uit
Maar hulle trek my net weer in
Ek kan nie kant kies nie
As jy met die semels meng
Dan sluk die varke jou in
Dan sluk die varke jou in
Ek wens vir 'n beter toekoms vir ons saam
In 'n land sonder bloedbelope grond
Ek wens vir minder misdaad en minder haat
Ek weet nie wie my mense is nie
Ek weet nie wie my mense is nie
Ek weet nie wie my mense is nie
Ek weet nie wie my mense is nie


Comparte Ek Wens! con tus amigos.


Que tal te parece Ek Wens de Francois van Coke?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente