Letra Geskeurde Jeans de Karlien Van Jaarsveld

Letra de Geskeurde Jeans

Karlien Van Jaarsveld


Geskeurde Jeans
Karlien Van Jaarsveld
(0 votos)
Ek roep na jou
Roep omdat ek so veel van jou hou
Oor `n naweek was dit nat soos nou
Somerliefde innie storm
Toe soek ek meer
Meer as wat jy toe vir my wou gee
Jy het „Nee“ gesê maar „Ja“ gevoel
Wat het jou in my laat twyfel?
As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê
(Net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
Sou jy my weer onthou
As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek
En uit my kas uitkry
My geskeurde jeans
En dit voel ek weet
Asof ek jou kan terugkry
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans
Dink weer terug
Aan my soene innie oggendlig
Voel hoe druk die wind my teen jou vas
Jy kan my nie so vergeet nie
Het jy gevoel
Meer as wat jy wou
Toe raak jy bang
Dis so dit werk, dis wat die liefde doen
Laat jou vlieg as jy nie terughou
As jy my terug wil hê
Laat jou hart vir jou sê
(Dit wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
Sou jy my weer onthou
As ek lyk soos toe (Sou jy my weer onthou)
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek
En uit my kas uitkry
My geskeurde jeans
En dit voel ek weet
Asof ek jou kan terugkry
Want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
In my geskeurde jeans
Ek sal jou weer moet vashou
Sodat jy kan onthou
Wat jy het is nie vervangbaar
In my geskeurde jeans
Was jy nog lief vir my
Ek sal dit moet gaan soek
En uit my kas uitkry
My geskeurde jeans


Comparte Geskeurde Jeans! con tus amigos.


Que tal te parece Geskeurde Jeans de Karlien Van Jaarsveld?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente