Letra Jy's Die Rede de Patricia Lewis

Letra de Jy's Die Rede

Patricia Lewis


Jy's Die Rede
Patricia Lewis
(0 votos)
Wat okal gebeur
Wat die lewe okal inhou jy moet weet
Ek ken ook die seer en die vreugde van die lewe
Jy is vir my, my grootste inspirasie jy moet weet
Al gaan dit ook swaar ek sal by jou bly staan
Jy's die rede vir my glimlag
Jy's die doel van my bestaan
Jy's 'n deel van al my drome waar ek mag gaan
Jy's die een wat my maar weer laat lag as als verkeerd wil gaan
Jy's my lewe my hele bestaan
Die aarde bly draai
Seisoene van die lewe kom en gaan
Ons plant en ons saai die oestyd is ons rede
Dis gee en dis neem die liefde bly die grootste dobbelspel
Met jou hier by my sal ek aanhou wen
Jy's die rede vir my glimlag
Jy's die doel van my bestaan
Jy's 'n deel van al my drome waar ek mag gaan
Jy's die een wat my maar weer laat lag as als verkeerd wil gaan
Jy's my lewe my hele bestaan


Comparte Jy's Die Rede! con tus amigos.


Que tal te parece Jy's Die Rede de Patricia Lewis?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente