Letra Mooier As 'n Mens de Franja Du Plessis

Letra de Mooier As 'n Mens

Franja Du Plessis


Mooier As 'n Mens
Franja Du Plessis
(0 votos)
Ek sien jy loop alleen
Ek dink jy is die een
Wat ek nog altyd in my drome sien
Jy doen die regte ding
Jy kan maar aanhou sing
Want hierdie liedjie is vir ons twee
Bedoel vanaand
Ek wil bly tot laat aand
Ek het dit voorberei
Wat ek gaan sê as jy staan voor my
Maar al wat ek sê is
Joe oe oe oe
Jy’s mooier as ‘n mens
Het altyd net gewens
Vir ‘n man soos jy
Ek wonder
Hoe oe oe oe
Sal ek jou kan kry
Dat jy sê jy’s lief vir my
En my drome waar kan maak
Sal dit jou afskrik as
Ek dink of ons twee pas
Want dis wat ek die heeltyd dink ek doen
Ek loop my lyf wil brand
Ek wil hier wegkom want
Ek kan nie met jou praat sonder dat my
Hande sweet nie
Ek wil nie hê jy moet weet nie
Ek het dit voorberei
Wat ek gaan sê as jy staan voor my
Maar al wat ek sê is…
Jy is die een wat ek nog altyd voor sou wag
Jy is die een wat my nog altyd kon laat lag
Waaroor ek droom elke nag
Sjoe oe oe oe
Die lyne om jou mond
Jou lyfie so gesond
Met alles in plek
Maar toe oe oe
Ek my weer kon kry
Hoor ek jy is lief vir my
En my drome het waar geword


Comparte Mooier As 'n Mens! con tus amigos.


Que tal te parece Mooier As 'n Mens de Franja Du Plessis?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente