Letra Kom Klim Nou Uit de Franja Du Plessis

Letra de Kom Klim Nou Uit

Franja Du Plessis


Kom Klim Nou Uit
Franja Du Plessis
(0 votos)
Dit was Maart maand
Toe ek jou eerste sien
Op ‘n weeksaand
Jy’t geld gaan verdien
Maar daar het jy my hart gesteel
Dit was maar net die begin
Elke naweek
Het ek gegaan
Dat die ys breek
En jy by my kom staan
En net een woord uit jou mond wil kom
Dat ek voel jy sien my raak
Maar as ek my weer kry dan sit ek in ‘n droom
En sien jou gesig voor my
Kom klim nou uit
Ek kan nie reguit dink
Oor Noord of Suid
Dit voel of ek wegsink
Want jy bly net in my kop
My hart wil stop
As jy in my oë kyk
Iets is net daar
Wat maak dat ek wil sit
En na jou staar
Ek weet nie wat is dit
Maar gaan jy altyd hier binne bly
Waar ek alles bêre in my
Jy is gevat
Weet sy wat sy het
Loop sy die pad
Sal sy op kan let
Oor wat jy als gewoonlik doen
Sien sy wat ek sien in jou
Is dit bedoel
Vir ons om saam te wees
Sal jy ook voel
En my gevoelens reg kan lees
Maar ek dink jy is te goed vir my
Dink nie ek sal by jou pas
Maar as ek my weer kry dan sit ek in ‘n droom
En sien jou gesig voor my


Comparte Kom Klim Nou Uit! con tus amigos.


Que tal te parece Kom Klim Nou Uit de Franja Du Plessis?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente