Letra Rivier de Gert Vlok Nel

Letra de Rivier

Gert Vlok Nel


Rivier
Gert Vlok Nel
(0 votos)
Rivier, O Rivier,
Jy′s die diepste woord wat ek ken,
Op jou kon ek vaar na die see en na haar,In die hoop om haar hart te wen.
Maar woestyn,
Was die woord waardeur ek moet reis
Om haar hart te wen.

Laasnag het ek in Pretoria geslaap
In die verkeerde stad by die verkeerde vrou
Wat gemaak het dat ek moet reis
Na jou toe in die Kaap met my hoed in my hand
Deur die mees vreesaanjaende land
O my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap?

Rivier, O Rivier,
Jy's die diepste woord wat ek ken,
Op jou kon ek vaar na die see en na haar,
In die hoop om haar hart te wen.
Maar woestyn,
Was die woord waardeur ek moet reis
Om haar hart te wen.


Comparte Rivier! con tus amigos.


Que tal te parece Rivier de Gert Vlok Nel?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente