Letra Stad Van Verlange de Franja Du Plessis

Letra de Stad Van Verlange

Franja Du Plessis


Stad Van Verlange
Franja Du Plessis
(0 votos)
Onthou jy?
Al die tye wat ons saam kon ry?
Deur die stad van verlange
En deur al die gange
Wat lei tot by jou en my
Dink jy?
Ook aan hoe dit sou wees by my?
As ons dit nooit laat gaan het
En sterk gebly staan het
Sou ons liefde bly?
Soos jy kyk sien ek in jou oë
Dat jy steeds in ons twee glo
In liefde en ons drome
Want dit wat my hart nou weer sê
Is nie wat ek toe wou hê
Kan dit nie vermy
As jy raak aan my hande
Daar’s net iets wat regtig voel
Was ons vir mekaar bedoel?
Nog die heeltyd
Van die begin af?
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet
Was dit ‘n fout?
Was ek te benoud?
Daai tyd
Om ons net te los
Ek hoor
Hoe jy bang is om my te verloor
Sal jy dit ooit kan neerpen
En dit net wil erken
Dat ek dit uit jou mond kan hoor
Want jy maak
Net dat ek weer aan jou hart wil raak
En jou vol maak met omgee
En die hartseer wil wegvee
En weer myne maak
[Bridge]
Laat ons dan weer probeer
Teruggaan nog ‘n keer
Laat ons dit regmaak
Want dis waar ons harte hoort


Comparte Stad Van Verlange! con tus amigos.


Que tal te parece Stad Van Verlange de Franja Du Plessis?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente