Letra Ballade Vir 'N Enkeling de Die Heuwels Fantasties

Letra de Ballade Vir 'N Enkeling

Die Heuwels Fantasties


Ballade Vir 'N Enkeling
Die Heuwels Fantasties
(0 votos)
Vreemde nag
Skarlaken nag
Koerantpapiere, baksteenmure, Neon nag
Sirenes onder 'n donker maan
Nag na nag
Mens na mens
Donker nagte, onverwagte
Skadufigure
En elkeen is uiteindelik
Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
Ligtekring
Agterstevoor, onderstebo
Vreemdeling, enkeling alleen
Agterstevoor, onderstebo
Vreemdeling, enkeling alleen
'n Kwart in die pak, 'n kat in die sak
'n skedelbeen op 'n dobbelsteen
Danse dans, vat 'n kans en jy's los
Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
Ligtekring
Agterstevoor, onderstebo
Enkeling, vreemdeling alleen
Dag na dag
Straat na straat
Kaart na kaart
Mens na mens
Nag na nag
Dans na dans is elkeen 'n enkeling
Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
Ligtekring
Enkeling, vreemdeling, verstoteling rug gedraai op die
Ligtekring
Agterstevoor, onderstebo
Enkeling, vreemdeling alleen


Comparte Ballade Vir 'N Enkeling! con tus amigos.


Que tal te parece Ballade Vir 'N Enkeling de Die Heuwels Fantasties?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente