Letra Bartlomeu Dias de Carike Keuzenkamp

Letra de Bartlomeu Dias

Carike Keuzenkamp


Bartlomeu Dias
Carike Keuzenkamp
(0 votos)
die seilskip st. christovoor
met kaptein bartlomeu
waar langs die woeste kus van afrika
in die nag hemel wink
vreemde sterre so blink
ons voel verlore
ver van portugal
hys nou die seile hoog
tuur met jou seemans oog
waar is die kaap
waars die eindpunt van afrika
laat ons terug draai
na n vriendelike kaai
bartlomeu dias
ons wil huistoe gaan
by walvisbaai verby
geen kaap kon ons nog kry
die stormwinde waai ons by kersfees verby
die nuwe jaar gee
net meer son en meer see
ons voel verlore
ver van afrika
hys nou die seile hoog
tuur met jou seemans oog
waar is die kaap
waars die eindpunt van afrika
laat ons terug draai
na n vriendelike kaai
bartlomeu dias
ons wil huistoe gaan
ooswaarts het ons gedraai
geland by mosselbaai
die klipkruis geplant op die bodem van afrika
nog drie dae oos
die bemanning word boos
bartlomeu dias
ons moet huistoe draai
tien jaar is lank verby
maar india moet hy nog kry
met da gama vaar hy weer om afrika
maar die kaap van storms
het sy geweld laat geld
en bartlomeu dias sterf by afrika
hys nou die seile hoog
tuur met jou seemans oog
waar is die kaap
waars die eindpunt van afrika
en sal jy verhuis
van die suiderkruis
bartlomeu dias
rus by afrika


Comparte Bartlomeu Dias! con tus amigos.


Que tal te parece Bartlomeu Dias de Carike Keuzenkamp?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente