Letra Die Dag as Ek Jou moet Verloor de NRG

Letra de Die Dag as Ek Jou moet Verloor

NRG


Die Dag as Ek Jou moet Verloor
NRG
(0 votos)
Jy is my als jy weet
Jy is die plek waar ek behoort
Hoe sal ek ooit jou hart kan breek(Ja jy weet)

Jy ken my praat my taal
Alles van my verhaal
"My lewe is jy die wereld en hemel is om my"...

Ek huil ′n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my hart liefde en trou oor my; by my...

Ek sterf 7000x die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my oe sien jy nou teen my...

In jou is daar soveel mooi wat jy vry met almal
Deel daars 'n hart wat gee van jou
(Vir my)

Sien jy in my die ou...
Wat jou sal veilig hou...
"My lewe is jy my wereld en hemel is om my"...

Ek huil ′n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my hart liefde en trou oor my; by my...

Ek sterf 7000x die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my oe sien jy nou teen my...

Ek wil by jou wees
Ek wil by jou wees
Wil jou nie verloor!

Ek huil 'n rivier wat oorloop die dag as ek jou moet verloor
Ek het jou hart in my hart liefde en trou oor my; by my...

Ek sterf 7000x die dag as ek jou moet verloor
Kyk in my oe sien jy nou teen my...


Comparte Die Dag as Ek Jou moet Verloor! con tus amigos.


Que tal te parece Die Dag as Ek Jou moet Verloor de NRG?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente