Letra Die Ligte Skadu de Foto Na Dans

Letra de Die Ligte Skadu

Foto Na Dans


Die Ligte Skadu
Foto Na Dans
(0 votos)
Staar nou na die muur en laat die sagte note loop
Sy maak die deur toe en sluit haar oë
Met ‘n ligblou kleed en ‘n ystervuis word die toekoms dikwels grys
Sy word spesiaal, spesiaal gevra
Asem uit en verwelkom die nag
Dis donker, dis leeg, waar die skadu vir haar wag
Sy maak oop haar oë, hou vas haar prys, die eerste laaste lag
Vlieg veilig, vlieg veilig, verf die skadu wit wat lag
Terapeutiese gedagte verlig die soeke
Na ‘n merk en jy glimlag
Vir ‘n toegevoude vlerk
‘n Verhouding sonder trots
Sy word spesiaal, spesiaal gevra


Comparte Die Ligte Skadu! con tus amigos.


Que tal te parece Die Ligte Skadu de Foto Na Dans?
Pesima
Mala
Regular
Buena
Excelente